Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 414

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ansurie S
1 nag
5.0
Feb 2024

Onspannend dankie! Ons het heerlik tuisgegaan, baie dankie. Die handdoeke en beddegoed het bietjie muwwerig geruik, maar ek neem aan dit is ongelukkig die nadeel van by die kus bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies en personeel baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanél H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Peaceful. The place is nice, it is just that the outside bathrooms are messy and left with no toilet paper or sometimes it is left in pieces on the ground where it is full of water. Sometimes the elevator floors are messy (muddy and wet) because of people not drying themselves properly after a swim, and that can cause people to slip and fall. Further, the place is very clean and neat and I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faryn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Lovely yet needs improvement. My husband and I had a good stay at your resort. However, we feel that the apartment has a lot of wasted potential! Firstly, the pans and cutlery need to be replaced as soon as possible. We couldn't cook a decent meal with the beige pan provided. It was horrible! The cutlery is quite old and can be replaced. Secondly, little details are everything to people. As much as the white linen provided is clean, the duvet cover doesn't fit the bed and cover the sides completely. Yes, I am aware that it's two single beds pushed together but at least provide a king/queen size duvet option. If people decide to split the beds, the single duvet in the cupboard could be used and the current double bed duvet as an option too. Furthermore, the apartment needs a general revamp. I realize that the building is quite old but the apartment doesn't have to reflect the same. A facelift and some colour will attract more customers and definitely be more profitable! A nautical feel (red/blue) or some seashell details (photo frames or sea creature shapes etc). Overall, the resort is really lovely with its amenities and nature elements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chignet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Goeie ligging, diens en netjies. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is goed geleë, sal gerus weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie goed ingerig en skoon. Ongelukkig is die eenheid te laag geleë en daar is dus nie 'n see-uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlike vakansie. Vriendelike personeel van die sekuriteit, skoonmakers en ontvangs. Netjiese skoon linne en eetgerei. Jammer dat die braaigedeelte nie gemaklik is vir die selfsorgeenhede nie en dat alles bespreek moet word. Andersins puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Baie gerieflike plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Baie rustig en gemaklik. Die woonstel is baie netjies en het als wat nodig is vir 'n gemaklike kuier. Die dubbelbed se matras moet net dringend vervang word, die matras is ingeduik en baie ongemaklik om op te slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Rustige nagrus gewees, baie netjies. Ons kom gereeld Durban toe vir besigheid, probeer elke keer iets anders. Die hele Umhlanga-omgewing voel en is veilig om te loop na enige bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Oord, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530a18d7008b2bdcd11e972d579ac2611def52fda7a37f5304cf36aee0f8e5a3b84d6783e37b3ff2d745db18f98085280aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang