Breakers 419
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 433
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christa L - Nov 2023
Algehele gradering
Was 'n vakansie vir die boeke.
Keitumetse S - Jul 2023
Algehele gradering
Everything was so perfect, we coming back very soon.
Salome L - Apr 2023
Algehele gradering
Spesiaal.
Nadine T - Sep 2024
Algehele gradering
Nice value for money, my son loved the swimming pool and slides!
Mahomed A - Jan 2024
Algehele gradering
Venue was wonderful.
Lorna R - Aug 2023
Algehele gradering
Safe, secure and friendly, helpful staff.
Breakers 419 se terugvoer
Thank you Lorna for taking the time to leave a review, you were a wonderful guest, we hope to see you again soon!
Bob S - Aug 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Christo P - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Malebotsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Splendid.
Jaco W - Okt 2022
Algehele gradering
Breakers 419 is goed versorgde kompleks.
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Eric V - Apr 2021
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Lees meerAna P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en baie spasie.
Sarita D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Lizette H - Sep 2018
Algehele gradering
Die lugreeling vir die vloer onder ons het op ons gangvloer gekondenseer, dit was heel naweek papnat, die badkamer vloer was vuurwarm.
Lees meerBreakers 419 se terugvoer
Beste Lizette, baie jammer vir die ongerief wat beleef is. Ons slaan verseker ag op jou bogenoemde klagtes. Ons vra omverskoning vir die gloeilamp wat nie gewerk het nie, dit is vervang en ons sal seker maak dit bly ingeprop. Die "trunking" het los gekom onder die tv wat die drade van dstv na tv verbind en wegsteek, weet verseker ons het dit ordentelik vasgemaak en dit sal nie weer los kom nie. Ongelukkig is die gaatjie in die muur geslaan en was ek nie bewus daarvan nie. Ons het dit herstel nadat dit onder ons aandag gebring is. Dit was ook die eerste keer dat die gang nat geword het, glo dit was dalk eerder agv die lugversorger wat moonlik deur die aand aan was en dalk kondenseer het. Ja dit is baie moeilik om te bepaal hoe die vloer so warm kon word, na die inspeksie kon ons glad nie agterkom hoe dit so warm kon word nie, aangesien dit nie warm is nie. Ook 'n 1ste keer dat ons so 'n klagte kry. Maar weet verseker daar is dadelik aandag gegee aan die probleme en ons sien uit om jul weer terug te verwelkom. Groete tot 'n vlgde keer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort Hotel, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang