Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 419

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Breakers 419
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Christa L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Was 'n vakansie vir die boeke.

Breakers is net wow, plekkie is baie oulik, kort net 'n bietjie tlc.

Keitumetse S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse S

Everything was so perfect, we coming back very soon.

Best holiday ever. Everything was outstanding.

Salome L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Spesiaal.

Dit was 'n spesiale tyd saam my seun. Ek sal weer gaan. Dankie.

Mahomed A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mahomed A

Venue was wonderful.

Aircon in the main bedroom was not working. The place was infested with cockroaches.

Lorna R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna R

Safe, secure and friendly, helpful staff.

I needed to go in and out during the day and night and felt very safe coming back and into the resort.

Breakers 419 se terugvoer

Thank you Lorna for taking the time to leave a review, you were a wonderful guest, we hope to see you again soon!

Breakers 419
Bob S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bob S

Very enjoyable.

We were uncomfortable with having a toilet with no door.

Christo P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Wonderlik.

Ja, dankie, sal dit aanbeveel.

Malebotsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malebotsa N

Splendid.

Braai area must be available on weekends as well.

Jaco W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco W

Breakers 419 is goed versorgde kompleks.

Baie lekker eenheid om in te bly. Die eenheid kort egter aandag soos verf, afwerking, beter linne en badkamer is baie oud.

Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Netjies en skoon.

Skoon, netjiese eenheid.

Eric V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Eric V

Glad nie wat ons verwag het nie.

TV in die kamer het nie eers 'n remote nie, afwerking van badkamer en woonstel is maar baie goedkoop en lelik gedoen, was geskok in veral die badkamer vir die bedrag wat die woonstel kos! Eerste aand ingereën en die volgende dag na die skoonmaakdienste daar was, toe is daar nog steeds water op die vloer. Ek moes die tweede dag die stoele wegskuif voor hulle eers dit die volgende dag opgevee het. Die woonstel glad nie 'n sekere styl nie, bietjie strand huis bietjie modern. O, was ook vreemd dat eers na ons geboek het en betaal het dat ons toe begin kontak word oor breakage deposito wat toe eweskielik moes betaal word.

Ana P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Baie gerieflik, skoon en baie spasie.

Baie stil en rustig. Behalwe dat die lugversorging in die hoofslaapkamer wat water lek, het ons lekker gebly. Lekker buite-aktiwiteite. Strandstappie is 'n moet. Sal weer daar bly. Dankie aan vriendelike personeel.

Sarita D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita D

Baie goed geleë.

Daar is baie om te doen op die perseel met kinders. Die strand is maklik bereikbaar. Die woonstel is netjies net die 2de kamer is bietjie donker. Oulike plek en sal dit kan aanbeveel.

Lizette H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette H

Die lugreeling vir die vloer onder ons het op ons gangvloer gekondenseer, dit was heel naweek papnat, die badkamer vloer was vuurwarm.

Eenheid 419: Die lugreeling vir die vloer onder ons het op ons gangvloer gekondenseer, dit was heel naweek papnat. Die badkamervloer was vuurwarm. Ons het dit by die bestuur aangemeld en hulle het dit met 'n paar handdoeke probeer regstel, ons het late op Hello Peter dit aangemeld en nog steeds nie 'n antwoord ontvang nie. Daar is heelwat gebreekte items in die woonstel o.a. 'n lamp wat se gloeilamp daarmee heen is en nie ingeprop is nie. Die TV se elektriese bedrading hang onnet teen die muur af in die sitkamer. Daar is 'n gat in die muur langs my bed en die opsigter wat die laaste oggend kom inspeksie doen het was nie baie behulpsaam nie. Ek sal nie die eenheid enigsens as verhuurbaar aanbeveel nie.

Breakers 419 se terugvoer

Beste Lizette, baie jammer vir die ongerief wat beleef is. Ons slaan verseker ag op jou bogenoemde klagtes. Ons vra omverskoning vir die gloeilamp wat nie gewerk het nie, dit is vervang en ons sal seker maak dit bly ingeprop. Die "trunking" het los gekom onder die tv wat die drade van dstv na tv verbind en wegsteek, weet verseker ons het dit ordentelik vasgemaak en dit sal nie weer los kom nie. Ongelukkig is die gaatjie in die muur geslaan en was ek nie bewus daarvan nie. Ons het dit herstel nadat dit onder ons aandag gebring is. Dit was ook die eerste keer dat die gang nat geword het, glo dit was dalk eerder agv die lugversorger wat moonlik deur die aand aan was en dalk kondenseer het. Ja dit is baie moeilik om te bepaal hoe die vloer so warm kon word, na die inspeksie kon ons glad nie agterkom hoe dit so warm kon word nie, aangesien dit nie warm is nie. Ook 'n 1ste keer dat ons so 'n klagte kry. Maar weet verseker daar is dadelik aandag gegee aan die probleme en ons sien uit om jul weer terug te verwelkom. Groete tot 'n vlgde keer.

Breakers 419
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort Hotel, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72534710431f93d4dcd74bbf593a01a5d6db4ec57ec393a5e028f22be1ddadba797b418a40064abec1d9c5b792e137ba8ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort Hotel 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.714187613315 31.092261109123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang