Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Accommodation

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Breakers is in die hartjie van die skilderagtige dorpie Port Edward geleë, wat 'n lieflike vakansiebestemming en die laaste dorpie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus is, met baie om te bied in die vorm van plaaslike besienswaardighede en doendinge.

Die eiendom bestaan uit 2 eenhede wat elk slaapplek vir 4 en 3 gaste bied. Albei eenhede is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuise in elke eenheid is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV en 'n swembad in. Die hele eiendom is omhein en daar is 'n afstandbeheerde hek.
Die naam van die instansie is geïnspireer deur die skouspelagtige privaat strand wat net sowat 40 m se stap van die eiendom af is. Die strand is welbekend onder die plaaslike inwoners as 'n baie goeie visvangplek en is ideaal om 'n dag deur te bring visvang, verken, of bloot te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
2.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20041467b496269fba8b253188051eb0c725821b6694163c5b1066f63eb752084ef9ba4baa53d28751b5fe0e9661a367b28f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 48 9th Avenue Doc Wilson 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.065304669107 30.217203497887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang