Breakers Accommodation
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Breakers is in die hartjie van Port Edward geleë en is 'n lieflike vakansiebestemming aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, met verskeie plaaslike doendinge en besienswaardighede in die area.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede op die eienaar se perseel wat albei selfsorggeriewe bied. Gaste kan dus hul eie maaltye maak indien hulle dit so verkies. Die eenhede het elkeen hul eie ingang, 'n TV, en suite-badkamer, braaigeriewe en 'n see-uitsig van die stoep af.
Elke kamer het toegang tot die swembad. Ekstra linne en badhanddoeke word voorsien. Die eiendom is omhein en het ‘n afstandbeheerde hek.
Dié verblyf is vernoem na die privaat strand wat net 40 m se stap ver is. Die strand is ideaal vir visvang, ontspanning of om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang