Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 227

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 644 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers Resort is teen die kus van Umhlanga Rocks geleë en bied gehaltevakansieverblyf. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n wye verskeidenheid vermaak deur die dag en nag. Dis net 60 m se stap na die strand en die beskermde Wetlands Sanctuary-voetslaanroete.

Apartment 227 is 'n moderne woonstel en beskik oor 2 slaapkamers. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi in die gemeenskaplike areas van die oord.

Die oord bied elke dag vermaak langs die swembad. Kamerdiens en 'n skoonmaakdiens is ook elke dag beskikbaar. Daar is 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n mini-waterpark, trampolien, speelkamer, klimraam, vlugbalbaan, 'n binnenshuise sokker- en krieketveld, 'n restaurant op die perseel en 'n lieflike buitesitarea.

Breakers bied 24 uur-ontvangs en -sekuriteit en daar is ook veilige ondergrondparkeerplek.

Die oord is reg op die strand en is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie aan Durban se kus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers Resort Apartment 227 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 644
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 644
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1047fc69576e41bfe6a36a31d3c53ab26196cb693a374e8632972bbd17fc8e0a0b6eec7a05234035454dc38ebfd9a95e35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 644 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang