Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 229

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 477 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers Resort Apartment 229 is aan Umhlanga Rocks se kus en bied gehalteverblyf. Dié oord is gesinsvriendelik en bied 'n rits aktiwiteite deur die dag en nag. Dit is net 60 m van die strand en die beskermde Wetlands Sanctuary-voetslaanroete af.

Apartment 319 is 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die sitarea is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas van die oord beskikbaar.

Daaglikse vermaak langs die swembad, 'n kamerdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Die oord spog met 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n klein waterpark, trampolien, kinderspeelkamer, klimraam, vlugbalbaan, onderdak-sokker en -krieketveld, 'n restaurant en 'n mooi buite-sitkamer.

24 uur-ontvangs en -sekuriteit is beskikbaar, asook veilige kelderparkeerplek.

Met baie om te doen en dié dat die oord reg op die strand is, is Breakers Resort die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie aan Durban se kus.

Dit is 1 km vanaf die toeriste-brandpunt, The Umhlanga Village en 1,2 km vanaf Gateway, een van die grootste winkelsentrums in Afrika af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 477
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d39d5ec0f6148e343e225191a3db666cbea931a26e45ad8bf4cfedfd4cd2ee92314a946a36a9b2971f944fc230c60dd3ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 477 per nag (plek vir 4) 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang