Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 323

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 496 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die gesinsvriendelike Breakers Resort aan die kus van Umhlanga Rocks bied gehalte-verblyf en 'n verskeidenheid vermaak gedurende die dag en die nag. Dit is net 60 m van die strand en die wandelroete van die Wetlands Sanctuary af.

Apartment 323 is 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers en ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas van die oord beskikbaar.

Die oord bied daaglikse vermaak by die swembad, kamerdiens, en 'n daaglikse skoonmaakdiens in die kamer. Daar is 3 verskillende gemeenskaplike swembaddens, 'n mini-waterpark, 'n trampolien, kinderspeelkamer, klimraam, vlugbalbaan, binnenshuise sokker- en krieketbaan, 'n restaurant op die perseel en 'n fantastiese buite-sitkamer.

Breakers spog met 'n 24 uur-ontvangs en -sekuriteit en bied veilige kelderparkeerplek.

Met baie om te doen en 'n ligging reg op die strand is die Breakers Resort die perfekte bestemming vir 'n gesinsvakansie aan Durban se kus.

Dit is 1 km vanaf die gewilde toeriste-uithangplek, The Umhlanga Village, en 1,2 km vanaf Gateway, een van die grootste winkelsentrums in Afrika.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers Resort Apartment 323 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 496
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 496
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3e139a3e40bc26fee2139db99f9ec1c46458551f4ab0e392bebecfa75fea9c2c6d37a1e2e99680bf3cd90353463757d891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 496 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang