Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 412

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Charlotte V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Die kamer was wat ons verwag en bespreek het. Dit is 'n baie mooi oord, maar die eenheid wat ons gehad het se matrasse is oud en pap, dit moet vir seker vervang word. Baie dankie vir julle puik diens geen verdere probleme gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marthinette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Baie lekker resort. Ons het lekker gebly, die aircon lek net water en die enkelbed is reg onder die aircon so die bed word nat, ons kon nie die aircon aansit nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thabo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Waarde vir geld. Dit is een van die wonderlikste plekke wat ek in Suid-Afrika besoek het. Personeel is vriendelik, die diens is uitstekend. Die hotel is pragtig en baie skoon. Die kos is baie lekker. Ek gee dit ongetwyfeld 'n vyfster-gradering; ek sal nie omgee om terug te gaan na Breakers Resort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr B
Lang verblyf
5.0
Feb 2020

Wonderlik, soos altyd. Was reeds 8 keer by Breakers. Voorheen Holiday Club. Ons kinders van Londen en Australië was saam by Breakers vir Pa se verjaarsdag. Hulle het gedink dis regtig 'n plek om by oorsese besoekers aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2019

Was teleurgesteld in die eenheid. Ons was vier volwassenes wat die eenkamer-eenheid gedeel het. Die beskrywing moet asb. beter gegee word vir die eenheid. Ons was onder die indruk dat daar ten minste een slaapkamer sou wees aangesien ons vier volwassenes was. Dit is egter een kamer soos 'n bachelor-woonstel met die beddens, kombuis en sitkamer in een vertrek. Die vierde bed is 'n bed wat onder die ander bed uitgestoot word. Daar was geen lakens of duvet vir die vierde bed gewees nie. Ek het navraag gedoen by ontvangs maar is meegedeel dat dit 'n private eenheid is. Hulle het gesê hulle sal navraag doen by die eienaar, maar al waarin die eienaar geïnteresserd was, was die bewys van betaling. Ek sal enige tyd weer by Breakers Resort plek bespreek maar nooit weer hierdie eenheid nie. Dit was regtig 'n teleurstelling. Dit was my verjaarsdag en ons wou graag die dag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 321
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 321
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACTAoJJlFEdzzM3sqhermsr4lH38zleOiUjT8yUmLiz7ncSdr0v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 321 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713488791095 31.092019753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang