Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 418

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lerien S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Rustig en veilig gevoel gedurende die besoek. Ek het baie lekker gebly in apartment 418. Ek noem net dat die toilet seat en die bad se kraan bietjie aandag nodig het. Andersins was dit baie lekker. As 'n roker sou ek dalk net bietjie meer rookareas verkies het, want dit is nogal ver om te loop vir 'n vrou alleen, veral in die aand. Mens voel nie onveilig nie, maar dit is steeds nie lekker om alleen so te moet uitgaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Woonstel was netjies, uitstekende ligging en sal definitief weer gebruik. Baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zimasa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2022

Had a great time. My 4-year-old was sick at night, she vomited in her sleep. The cleaner didn't change the sheets, we had to sleep on the same sheets again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 546
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 546
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA790824e75fedb4ba49471a2bd00ced6023410d2df8900691cfbdcb56f1791e5835ff3e80565be86e0cdad98f5cfc76e2e899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 546 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang