Breakers Resort Apartment 418
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breakers Resort Apartment 418 bied gehalteverblyf langs die kus in Umhlanga Rocks en is ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep. Hierdie gesinsvriendelike oord bied 'n verskeidenheid vermaaklikhede deur die dag en nag. Dit is net 60 m se stap van die strand en die beskermde Wetlands Sanctuary-voetslaanroete af.
Dié ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n 46" TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Die oord sorg vir vermaak langs die swembad en daar is 'n kamerdiens, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens. Daar is 3 gemeenskaplike swembadders, 'n mini-waterpark, 'n trampolien, kinderspeelkamer en -klimraam, vlugbalbaan, binnenshuise sokker en 'n krieketveld, 'n restaurant op die perseel en 'n pragtige buite-sitarea in die oord.
Breakers se ontvangs en sekuriteit is altyd beskikbaar en daar is veilige ondergrondparkeerplek vir gaste se voertuie.
Die verskeidenheid doendinge op die perseel en die oord se ligging rég op die strand, maak van Breakers die perfekte gesinsvakansieplek langs Durban se kus.
Dit is net 1 km vanaf Umhlanga Village, 'n toeriste-trekpleister, en 1,2 km vanaf Gateway, een van die grootste inkopiesentrums in Afrika.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers Resort Apartment 418 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang