Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 510

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 532 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers Resort Apartment 510 is langs die kuslyn van Umhlanga Rocks en bied gehalte-vakansieverblyf. Hierdie gesinsvriendelike oord bied ’n wye reeks aktiwiteite deur die dag en nag. Dit is net 60 m se stap vanaf die strand en die beskermde Wetlands Sanctuary-voetslaanroete.

Hierdie woonstel is modern en beskik oor 2 slaapkamers. Dit is ideaal vir ’n gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi in die oord se gemeenskaplike areas.

Die oord bied daaglikse aktiwiteite by die swembad, kamerdienste en daaglikse skoonmaakdienste. Daar is 3 verskillende gemeenskaplike swembaddens, ’n mini-waterpark, trampolien, speelkamer en klimraam vir kinders, ’n vlugbalbaan, onderdaksokker- en -krieket, ’n restaurant op die perseel en ’n leefarea buite.

Breakers het 24 uur-ontvangs en sekuriteit. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Daar is baie om te doen reg op die strand. Breakers Resort is die ideale bestemming vir ’n gesinsvakansie langs Durban se kus. Dit is 1 km vanaf die gewilde toeriste-area, Umhlanga Village, en 1,2 km vanaf Gateway, een van die grootste malls in Afrika.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 532
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 532
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1029977b06420532edd02406d5516c1730aa6695fe607434699ee0f4f38aba5b6e56c6e12d9790cbd53103578e9fe6f2a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 532 per nag (plek vir 4) 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.713772957518 31.092309388885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang