Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 517

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Breakers Resort Apartment 517
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Liza N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Perfek op die strand.

Pragtige uitsig. Tuine ongelooflik.

Maryke V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Baie lekker gebly.

Kon nie vensters oopmaak as gevolg van ape anders kom hulle in. So as loadshedding baie warm gekry omdat ons nie lugversorger kan aansit. Gange en hoofdeel was daar krag, net nie in woonstel.

Carl K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carl K

Nie kindervriendelik nie.

Daar is geen plastiekbakke of koppies vir kinders om te gebruik nie en geen hangplek vir nat klere of handdoeke nie. Braaigeriewe van die oord is pateties en die swembad sluit om 17:00.

Vanaf
Vanaf R1 541
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 541
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwWrZc9eE9b3AprCq4FqbroK0H57T0vqhcvvqDVTlOZXIuiXDIw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 541 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.091944652115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang