Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Breakers

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 839

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir FG Breakers
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Frances R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R

Rustig.

Baie aangenaam, netjies en skoon. Mooi uitsig.

Fallon N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon N

Peaceful and tranquil. Enjoyed the access to the beach and promenade.

Beautiful location. Resort is well kept and modern. Enjoyed the spacious apartment and was happy to have a balcony.

Eranee K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eranee K

The staff is extremely friendly and accommodating. Felt homely and welcoming.

The resort is absolutely beautiful and has a calm atmosphere.

Catina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catina V

Ons het heerlik gebly.

Ons het een naweek in 'n grondvloer woonstel gebly en 'n volgende naweek op die 4de vloer met 'n balkon. Netjiese skoon eenhede met al die basiese geriewe wat nodig is. Vriendelike personeel. Pragtige uitsigte oor groot tuine en grasperke met baie palmbome, lekker naby aan die blouste blou swembaddens, meestal by die Reef Cafe op die perseel geëet, vir die apies gekyk, gaan stap op 'n deel van die promenade, ongelukkig nie die volle Hawaan Forest walk gedoen nie. Ons het ons tyd daar ten volle geniet.

FG Breakers se terugvoer

Ons is verheug om te sien dat julle 'n wonderlike verblyf gehad het. Ons kan nie wag om jou binnekort terug te verwelkom nie

FG Breakers
Suné C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné C

Peaceful, fun, relaxing.

It is a beautiful place, right on the beach, with amazing gardens and friendly staff. Had a great time.

Dylan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan B

Great.

Staff were very friendly and helpful. I have a 15 and an 8 year old - there were activities to cater for both. Wish we could have stayed longer and enjoyed more of what Breakers had to offer!

FG Breakers se terugvoer

Hi there Dylan

We are delighted to see that you and the kids had an amazing time.

We cannot wait to welcome you back soon

FG Breakers
Melenie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melenie B

Enjoyable.

Very relaxing and professional.

Jorge B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jorge B

Not unpleasant but also not wonderful, definitely not a four star hotel.

Having stayed at a Breakers in the past I was expecting more, but the resort has not been upgraded properly for years. The bathroom is dated. The resort has one thing that is positive: they have top sheets on the bed.

Zaheer S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zaheer S

Sleepless night due to other hotel guests.

The room was very neat and modern. Also very clean, but I didn’t feel very comfortable in this hotel. The screaming coming from people in the passage was until late at night, which kept us up. I will not recommend this hotel to anyone.

FG Breakers se terugvoer

Hi Zaheer


Trust you're well and please accept my sincere apologies for the experience at Breakers. However, we will take heed of the review to ensure it does not reoccur.


Many thanks for your valuable feedback

Nancy Pillay

FG Breakers
Cillie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillie J

Ontspannend.

Dit het gevoel soos 'n huis weg van my eie. Dit was veilig, met vriendelike en behulpsame personeel.

FG Breakers se terugvoer

Hallo daar Cillie

Ons is verheug om van jou te hoor en kan nie wag om jou terug te verwelkom nie.

FG Breakers
Mark J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J

Was relaxing.

Was relaxing. Very nice staff to see.

Natasha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Rustig en ontspannend.

Die hotel en fasiliteite is baie netjies en skoon.

Betsie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie E

Voldoende.

Baie maklike en vriendelike inboek. Net een nag oorgeslaap en geen geriewe benut nie. Baie lekker kamer. Alles wat jy nodig het met koffie- en teegeriewe ens. Die stort is in die bad en geen venster in die badkamer nie. Kan bietjie bedompig raak. Heerlike bed en pragtige uitsig.

Rita P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita P

Baie lekker.

Baie lekker restaurant en swemarea.

Jenny C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny C

Oornagverblyf omdat ons nie in die nag wou reis na 'n spesiale ete nie.

Netjies, koel en aangenaam.

Troné B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troné B

Fantastiese wegbreek

Woonstel is ruim en netjies. Sal beslis weer gaan.

Brenda J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda J

Baie lekker plek vir 'n gesinsvakansie.

Baie aktiwiteite vir die kinders. Ons het heerlik geëet by die Reef Restaurant op die perseel. Sal beslis weer soontoe gaan.

Debbie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L

Goeie diens.

Goeie diens, netjiese eenheid, goeie ligging, gemaklik vir mense met kinders.

Corli P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corli P

Gemaklik en ontspanne in die pragtige natuur en tuine.

Perfek vir 'n gesin met jong kinders. Pragtige groot en ruim tuine, pragtige buite areas en swembaddens. Naby die see en baie mooi staproete.

Magdie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdie V

Swak diens.

Met aankoms in ons kamer het die lugversorger nie gewerk nie. Probleem is aangemeld, iemand het kom kyk en gestel, steeds nie gewerk nie. Weer gaan kla. Omtrent 2 ure gewag voor iemand opdaag om te sê hulle sal die volgende dag kom regmaak, maar ons boek die volgende dag uit. Yskas is klein en val uit mekaar uit. Die ketel se parte lê los in die ketel. Stortvloer is baie glad. Daar is 'n strykplank maar geen strykyster nie. Verskriklik baie geraas, onder andere kinders wat voor 7 in die oggend in die gange rond hardloop en skree. Sal nie weer daar gaan bly nie.

Sharon B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon B

Very disappointed.

We were very disappointed with our stay. The guests on the same floor were unacceptability loud, shouting and screaming most of the afternoon and through the night. Even after asking reception to address, the noise continued once security left the floor. We were repeatedly woken up during the night.

Sharon P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon P

Our stay was enjoyable.

We were a bit disappointed when we arrived and was told that our booking was not on the system and we had to wait for the matter to be sorted out. The room that was allocated to us was not prepared for our arrival. It was dusty and we had to ask for towels and the aircon to be fixed.

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, 4321, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aa01b0bfd4499f1b5cd07d58220801018b0c1970123da66295bd3b7b4f880d642d42b22579a2f367e19c155cd7fa389eac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4321 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang