Breakerview Bay 26
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breakerview Bay 26 bied gerieflike, morderne selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n woonstelgebou met 'n pragtige uitsig oor Trafalgar-strand. Die woonstel is in 'n kompleks in die kusdorp Trafalgar aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied via 'n veiligheidshek direkte toegang tot die strand. Die Blouvlagstrand het lewensredders wat 24 uur per dag aan diens is en is baie veilig vir swem en ideaal vir kinders.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die onderdakstoep bied 'n uitsig oor die strand, 'n tafel met 6 stoele en 'n paar rusbanke om die son en uitsig te geniet.
Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, kookplaat, mikrogolfoond, broodrooster, koffiedompelpot, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, toebehore, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale as 'n opsionele ekstra en die etenstafel het sitplek vir 6 gaste. 'n Weber-houtskoolbraai en 'n Cadac-houtskool op wiele is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die veilige kompleks het elektriese heinings en 'n sekuriteitswag. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Dit is die ideale plek vir diegene wat op soek is na 'n veilige vakansie by die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakerview Bay 26 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Trafalgar Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang