Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview Bay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tinus D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfekte vakansie! Die eenheid was baie netjies met al die nodige kombuisware. Rakende die ligging - beste see-uitsig wat ek nog ooit gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Breakerview Bay is 'n pragtige en netjiese blyplek met alles en nog meer wat jy mag nodig kry. Dit het 'n asemrowende uitsig. Ons het wonderlike omgee en belangstelling van Susan, die eienaar af ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Breakerview Bay
Dit was 'n voorreg om vir Yolandi en haar gesin by Breakerview Bay te kon ontvang. Julle is altyd welkom!

Gerhardus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Relaxing and peaceful. Clean and well-maintaind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Absolute 5 star holiday destination and service. We had such a warm welcome from our host, such accommodating friendly service, beautiful setting, peaceful and relaxing. Can not wait to do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Blisfull and Highly recommended. Overlooking blue vlag beach. Perfect for morning walk or a beach day. Location close to all major attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Restful & enjoyable. A very comfortable apartment in a beautiful, peaceful environment. Friendly & helpful communication with the owner & caretaker. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Wonderlik. Kan nie wag om terug te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Breakerview Bay
Beste Louis Dit was 'n voorreg gewees om julle te kon akkommodeer. Ek is baie bly julle het dit netjies en aangenaam gevind. Ons streef daarna om dit so huislik moontlik te maak. Julle is enige tyd welkom om weer te gaan. Groete, Susan

Iris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Homely and peaceful. Breathtaking view of the ocean and beach. A home away from home. Clean, well equipped and easy access to the beach. Unexpected but friendly attention from the owner to ensure we had arrived safely and were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Heerlik gebly en gekuier baie dankie. Die plekkie is lieflik geleë met 'n pragtige uitsig oor die see, binne stapafstand van 'n lieflike blouvlagstrand. Wooneenheid is baie netjies en gemaklik ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike kuier en verblyf. Die hele Travalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bos-liefhebbers asook see-liefhebbers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naómi K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Soos my eie huis gevoel. Dit was ’n heerlike vakansie. Die plek is skoon en netjies. Ons het werklik bederf gevoel. Baie dankie Susan vir jou uitstekende diens en al die bederf met tot die fynste detail van handewasseep in die badkamers. Al die skoonmaakmiddels. Die plek is so mooi. Ons het elke oomblik benut om op die stoep te sit en die pragtige see uitsig te geniet. Bo ons verwagtinge bederf! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Breakerview Bay
Naomi en haar familie was werklik baie aangename gaste en dit was 'n voorreg gewees om hulle te kon akkommodeer. Naomi, ek is so bly julle het dit so opreg geniet en waardeer. Julle is meer as welkom om weer besoek af te lê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brooke Gardens 1, Eenheid 19, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWVrsUDsh57FtUzP8Xvv70R7lQmXJFQrGTDLnA0jUu5xek5fF0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 1 Brooke Gardens Unit 19 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 09:00 -30.953519404424 30.300690730827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang