Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eseljagpoort, Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Breathe Hideaway Farm Stay is in 'n manjifieke ligging in die Eseljag Poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai, minder as 50 km vanaf George of Oudtshoorn geleë. Dit is 'n klein stukkie paradys waar ontspanning eindeloos is.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel, ideaal vir kouer nagte. Die eiendom is toegerus met sonpanele.

Buite het gaste toegang tot 'n boma en braai-area, asook bykomende buitelug-eetplekke met asemrowende uitsigte oor die berge. Die eiendom spog ook met 'n onderdak-houtvuur-bubbelbad, perfek om na die sonsondergang te kyk.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eseljagpoort, Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eseljagpoort, Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5b7e07043a35bdfc4bd1551b8503325597dbc01e790cbed14ce3bc742473198865c24993ebc2fb06a7cd68ecc957855b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense Eseljagpoort, Heimersrivier 50 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787645567414 22.510502434012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang