Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Janilique P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. I enjoyed it; it was amazing. Very nice place and the lady that booked me in was very friendly and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik en lekker. Dit was baie lekker om daar te bly. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Bakgat. Baie maklik bereikbaar, veilig, skoon en vriendelike diens. Daar was net nie 'n bar fridge soos op die webwerf aangedui nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid & Bets G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dit was uitstekend. George is oor die algemeen 'n baie mooi en skoon dorp. Ons het lekker gebly en sal weer die Breethe Inn gebruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontobeko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent. It was quite a great stay with outstanding service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Neat, tidy and comfortable. Really neat place. Unit 1 could do with air con in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Absolutely lovely! Beautiful place, thoroughly enjoyed our stay. Maybe just a small request, a bubble bath for the beautiful bath tub would be amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik! Sal beslis weer daar bly as ons vir kinders gaan kuier in George. Pragtige skoon eenheid met baie kaste en ruimte. Gasvrou baie vriendelik. Eienaar professioneel en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca C
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Wonderful. My stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Netjies. Ons het lekker gebly. Die plek is mooi skoon en netjies. Parkeerplek is bietjie beperk, maar die omgewing lyk veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8419997415d37b9f6ea2a80c532c85b6fc76d9a7575ff3ff23544e45ffcad71e679cb35c2ee63807f36b6da0742ad23b0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 15 Edward Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.960416352726 22.444322963736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang