Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Breathe Inn is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in King George Park in George bied. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n yskassie, 'n haardroër, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike vermaakarea met 'n braai-area en die gemeenskaplike kombuis. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breathe Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8419997415d37b9f6ea2a80c532c85b6fc76d9a7575ff3ff23544e45ffcad71e679cb35c2ee63807f36b6da0742ad23b0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 15 Edward Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.960416352726 22.444322963736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang