Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Breathe Lodge Farm Stay is in 'n manjifieke ligging in die Eseljag-poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai, minder as 50 km vanaf George of Oudtshoorn geleë. Dit is 'n klein stukkie paradys waar ontspanning eindeloos is.

Dié lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek. Die eiendom is toegerus met sonpanele.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area met addisionele eet- en sitplek buite wat oor die omliggende berge uitkyk. Die eiendom spog ook met 'n onderdak-jacuzzi, ideaal vir skemerkelkies.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Breathe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breathe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23eb0a297a857d1713b6bc6a04acaac092d1677059aa26086609013e9ccf6afdf29ed7e6adb8cbec616991f826ae9028e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Esseljagpoort/ Heimersrivier 50 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785988056927 22.517941093134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang