Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Breathe Lodge Farm Stay het 'n manjifieke ligging in die Eseljagspoort langs die N9, by die Heimersrivier-afdraai, minder as 50 km vanaf George en Oudtshoorn. Dit is 'n klein stukkie paradys waar gaste behoorlik kan ontspan.

Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die lodge is met sonpanele toegerus.

Buite is daar 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel, sitplek en 'n uitsig op die omliggende berge. Die lodge spog ook met 'n Jacuzzi wat onderdak is.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Breathe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breathe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23eb0a297a857d1713b6bc6a04acaac092d1677059aa26086609013e9ccf6afdf29ed7e6adb8cbec616991f826ae9028e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Esseljagpoort/ Heimersrivier 50 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785988056927 22.517941093134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang