Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe River Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Martinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was amazing, rested well. Wonderful setting next to river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike rustige mooi plek. Baie mooi en lekker. Sal weer gaan. Eenheid 4 het nie 'n badkamerdeur nie, wat ek dink hulle kan verander. Mens dink op die fotos dis binne die badkamer. Dit is ongerieflik. Maar die eenheid en alles was verder tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We have found the perfect home away from home. My stay at Breathe River Retreat. Wow, where do I begin. It is such a beautiful place and from the moment we got there, we could feel the peace and tranquility. It's just absolutely beautiful and has such a magical embrace to it. We are smitten and can't wait to return. The staff is so pleasant and friendly and accommodating. We didn't even want to return home; we felt we could have continued to stay. It's an absolute gem of a place. 10 out of 10 for us. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, relaxed, gorgeous scenery. Beautiful setting so close to JHB! Staff were friendly and helpful. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Die rustigheid en die natuur is presies wat ons gesoek het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Breathe was n 10/10 beloning n lang dag se 4x4 avontuur in die Vredefort Koepel. Dit was n groot plesier om hier te oornag! Die ligging, netheid en luuksheid van die eenhede was bo verwagting. Ek en my meisie het veral die braai langs die rivier geniet. Sal beslis mense aanraai om Breathe te besoek (los net vir ons ook plek oop asb).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Inge W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Uitmuntend. Die verblyf was fantasties, en dit is my tweedemaal daar. Al wat gepla het is dat die toilet nie 'n deur het nie, en ons moes die publieke toilet by die lapa gebruik oor ons vriende saam in een eenheid gebly het. Ek let op dat die struktuur van die loft nie heeltemaal veilig ontwerp en gebou is nie. Ek stel voor dat 'n struktuuringenieur daarna moet kyk. Ons was belowe ons kan die engin-aangedrewe bootjie gebruik en ek het spesiaal my klein buitboord saam gebring, maar die bootjie was nie daar nie, wat effe teleurstellend was. Ek het spesifiek daaroor gevra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenifer V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike rustige atmosfeer. Heerlike rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies, vriendelik en mooi. Dit was heel gesellig al was ons siek. Ons dogtertjie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Rustigheid vir jou siel met die rustige waters en klanke van visarende wat jou wakker maak. Die pragtige uitsig oor die rivier was 'n bonus. Sal dalk net aanbeveel dat daar 'n beter verwelkomingsboekie of iets wat reëls en WiFi inligting, verskaf. Ons was nie bewus van die WiFi beskikbaar nie en moes bel om te hoor waar die password is. So verwelkomingspakkie laat mens altyd meer welkom voel. Dalk as dit verpersoonlik was nog te beter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang