Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe River Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Breathe River Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martinus B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B

Was amazing, rested well.

Wonderful setting next to river.

Nicola C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Lieflike rustige mooi plek.

Baie mooi en lekker. Sal weer gaan. Eenheid 4 het nie 'n badkamerdeur nie, wat ek dink hulle kan verander. Mens dink op die fotos dis binne die badkamer. Dit is ongerieflik. Maar die eenheid en alles was verder tops.

Yvonne E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E

We have found the perfect home away from home.

My stay at Breathe River Retreat. Wow, where do I begin. It is such a beautiful place and from the moment we got there, we could feel the peace and tranquility. It's just absolutely beautiful and has such a magical embrace to it. We are smitten and can't wait to return. The staff is so pleasant and friendly and accommodating. We didn't even want to return home; we felt we could have continued to stay. It's an absolute gem of a place. 10 out of 10 for us. Thank you so much.

Stephen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Peaceful, relaxed, gorgeous scenery.

Beautiful setting so close to JHB! Staff were friendly and helpful. Highly recommend!

Daniëlle J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle J

Die rustigheid en die natuur is presies wat ons gesoek het.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer so maak.

Pierre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Breathe was n 10/10 beloning n lang dag se 4x4 avontuur in die Vredefort Koepel.

Dit was n groot plesier om hier te oornag! Die ligging, netheid en luuksheid van die eenhede was bo verwagting. Ek en my meisie het veral die braai langs die rivier geniet. Sal beslis mense aanraai om Breathe te besoek (los net vir ons ook plek oop asb).

Inge W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge W

Uitmuntend.

Die verblyf was fantasties, en dit is my tweedemaal daar. Al wat gepla het is dat die toilet nie 'n deur het nie, en ons moes die publieke toilet by die lapa gebruik oor ons vriende saam in een eenheid gebly het. Ek let op dat die struktuur van die loft nie heeltemaal veilig ontwerp en gebou is nie. Ek stel voor dat 'n struktuuringenieur daarna moet kyk. Ons was belowe ons kan die engin-aangedrewe bootjie gebruik en ek het spesiaal my klein buitboord saam gebring, maar die bootjie was nie daar nie, wat effe teleurstellend was. Ek het spesifiek daaroor gevra.

Jenifer V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer V

Heerlike rustige atmosfeer.

Heerlike rustige atmosfeer.

Ruan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Netjies, vriendelik en mooi.

Dit was heel gesellig al was ons siek. Ons dogtertjie het dit baie geniet.

Mareli D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

Rustigheid vir jou siel met die rustige waters en klanke van visarende wat jou wakker maak.

Die pragtige uitsig oor die rivier was 'n bonus. Sal dalk net aanbeveel dat daar 'n beter verwelkomingsboekie of iets wat reëls en WiFi inligting, verskaf. Ons was nie bewus van die WiFi beskikbaar nie en moes bel om te hoor waar die password is. So verwelkomingspakkie laat mens altyd meer welkom voel. Dalk as dit verpersoonlik was nog te beter.

Tebello S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tebello S

Could have been better.

The bathroom was very dirty, especially the toilet. It was very disgusting, honestly. The basin and mirror had toothpaste stains from the previous clients who occupied the room. There was no one to welcome us; we were just told our key is in the room. Therefore, no one could assist with the dirty bathroom. The cleaners are not friendly at all; they were sweeping around us while we got ready to go for our walk. They still did not clean the bathroom even after we told them about the state we found it in when we checked in. William was the only person who was friendly and assisted us. The place is beautiful, but it was hard to relax and enjoy the room because of the cleanliness issue.

Jeanine R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Kan nie wag om in die somer te gaan nie.

Visvang, ontspanning, lekker kuier uit die boonste rakke. Great plek.

Natallie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natallie D

Rustig, netjies, baie mooi.

Skoon, netjies, rustig, baie mooi, grondpad nie so sleg nie. Saterdag lekker rondgeloop in Parys.

Laurika A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika A

Onbeskryflik.

Sal weer en weer en weer kom. Verseker een van die beste plekkies.

Corrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Lekker geslaap.

Dit was baie mooi en rustig.

Luitha-marie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitha-marie W

Netjies, pragtige huise met baie mooi uitsig.

Goeie waarde vir geld. Ideale wegbreek as jy net wil rus.

Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit is in 'n pragtige rustige omgewing. Alles wat jy nodig het.

Sal graag vir 'n week wil terugkom en werklik kom rus. 'n Plek waar jy jou kop skoonmaak en siele rus kan kry. Omgewing is pragtig en skoon.

Jaco S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Baie lekker plek as jy die regte chalet kry.

Baie netjies en skoon. Vir 4 mense om een badkamer sonder 'n deur te deel is ongelukkig in my verwysing onaanvaarbaar en dit word nie vooraf genoem nie.

Christel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christel M

Aangenaam, met 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Ontoereikende kombuis en eetgerei. Drein probleem by die stort en toilet. Geen inligtings/verwelkomingsbrief oor instansie of omgewing nie. Nie genoem dat eenheid 2 hoë trappe binne die eenheid het nie. Dit kan probleem wees vir gaste met gestremdhede. Dis werklik 'n mooi eenheid, maar ek voel dit is ietwat duur vir wat die eenheid bied.

Marianne L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Relaxing! Great fishing! Excellent service!

Clean! Relaxing! Lots of fish and fresh air!

Marlene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Fantasties! Fantasties! Fantasties!

Ons was vir ons huweliksherdenking hier. Die verblyf is prentjiemooi en die eenhede is stylvol. Die groot groen grasperke voor die eenhede is babasag om op te loop en daar was niks lekkerder as om op die gras te lê en na die rivier te kyk nie. Ons beplan al reeds ons volgende kuiertjie hier en het vir talle mense al vertel van die plek. Die werker wat ons verwelkom het was ongelooflik vriendelik - julle kan baie trots wees op die plek en jul werkers.

Janine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Relaxing

A bit of a long dirt road, but the road was not bad. The accommodation is beautiful. I love all the areas, like the boma, the private braai areas and the swimming pool. The bed was not the most comfortable, unfortunately. Very peaceful and tranquil.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend

'n Bietjie van 'n lang grondpad, maar die pad was nie sleg nie. Die verblyf is pragtig. Ek was mal oor al die areas, soos die boma, die privaat braai-areas en die swembad. Die bed was nie die mees gemaklikste nie, ongelukkig. Baie rustig en vreedsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cecile K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile K

Vreeslik mooi.

Vreeslik rustig gewees.

Shelley-lynn D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley-lynn D

Absolutely amazing.

William was a star, what a pleasure to have him around always checking on us and making sure the ladies cleaned. Everyone was so pleasant. Accommodation was perfect for myself and husband he loved the fishing and had a fab time.

Floors M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors M

Dis ’n awesome plek en sal vir seker teruggaan.

Dis plek was netjies, baie goeie waarde vir geld en die kamers is amazing.

Thea P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thea P

Die omgewing is net die rus wat vir die siel nodig is.

Daar is geen geraas en die Vaalrivier se rustigheid is net wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek. Die grondpad daarheen, veral vanaf die N1 is baie sleg. Raai asb. mense aan om via Parys te ry, die grondpad is nog steeds sleg, maar ten minste korter. Ek het gedink die per nag koste is ietwat aan die hoë kant.

Corrie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie S

Ontspannend!

Die mooiste visarende saam met die sundowners.

Hannetjie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie E

Ontspanne langs rivier. Mooi uitsig. Netjies en skoon.

Braaiplek buite net ongerieflik langs chalet. Moet in aand teen steil trappe uit met beligting swak. William baie behulpsaam met enige iets.

Mariette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette S

Was 'n baie lekker braai-area, alles was baie netjies en die natuurskoon was wonderlik.

Daar was wel nie 'n koninggrootte-bed in die kamer en dit was so beskryf in die kamerbespreking, die res was alles baie mooi en skoon en van uitstaande gehalte.

Jennifer V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Absolutely brilliant. What a lovely place.

Staff are amazing and friendly. The facilities are amazing. Everything about this place shouts amazing. Amazing place. Large group with many kids- we were looked after so well. We had such a brilliant stay. Will be back!

Werner L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Puik ligging vir familie

Puik ligging vir familie

Anton N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Wat n wonderlike plek! Was n heerlike naweek baie dankie!

Die unit was baie skoon en baie netjies en het alles in wat mens nodig het vir n lekker naweek. Die bed grootte en binnebraai was n aangename verassing! Die ligging van die lodge is perfek langs die rivier. Ons sal beslis weer gaan!

Luanne P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne P

This location was absolutely stunning! Exactly what I was looking for as a retreat venue, breaking away from the rat race!

I thought I'd be able to settle my stay cost upon arrival via card payment. But it seemed there are no card payment facilities - so as it stands I still don't know how to settle my outstanding balance. This is my only question as also emailed to Dominique which she forwarded to the resort.

Chantelle T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle T

Verskriklike mooi omgewing

Dit is so mooi daar, lekker rustig. My man hou van braai en dit was vir hom besonders lekker dat hy sommer in die chalet kon braai of die opsie om langs die rivier te kan braai, sal beslis terug gaan.

Sanette D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette D

Lekker rustig

Rustig en gemaklik op die oewer van die Vaal revier. Baie lekker gewees.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang