Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BreatheMore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BreatheMore bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in 'n ruim huis met pragtige see-uitsigte in Outeniqua Strand, Groot Brakrivier. Dit kan 'n ideale opsie wees vir vriende en familie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié eiendom het altesaam slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen lieflike see-uitsigte.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en lei na 'n ruim grasperk waar kinders kan rondhardloop en die vars lug geniet. Die tuin sluit braaigeriewe in en die eiendom bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Tydens beurtkrag word die huis met sonpanele gerugsteun.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink BreatheMore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492652e01e197ef58ee60f756c163c064d11bc8d00529a7e4e6900b8387b3042efce72a5adcdd6ef83bf67658d1033d9ad7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Duiker Circle Outeniquastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.048792 22.2863927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang