Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam Breathtaking House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Clanwilliam Dam Breathtaking House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cecilia P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia P

Dit was 'n baie lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Ons het heerlik gebly en het 'n pragtige uitsig gehad oor die dam. Alles was skoon en netjies.

Cindy J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Clanwilliam Dam breathtaking house julle is tops.

Stunning plekkie. Dis die moeite werd. Uitsig is fantasties. Sal definitief weer book.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Raymond S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

We had a wonderful stay.

This spacious house offered stunning views directly over Clanwilliam Dam. The braai area was particularly pleasant in the mornings and evenings.

Elroy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy S

Simply amazing.

The stay was phenomenal. Great views, great house, friendly reception and communication during our stay, great location, relaxing. Definitely provides the break and relaxation you need from your everyday and busy life.

Elisabeth U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth U

Great central location for a few days to see the Cederberg, flowers and West Coast.

Sonja was very helpful and friendly, arrival and departure were seamless, and she even brought us pepper and salt in the evening when we had forgotten to bring. The house is simple but nice, the kitchen is well equipped, and there is a great BBQ patio with a view over the dam.

Miranda M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda M

Aangenaam.

Ons was maar kort daar, so die uitklok op Sondag 10 uur is te vroeg.

Mike F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike F

It was the perfect holiday destination for a family.

Perfect home for a large family enjoying water sports on the dam. Great pool, braai area and parking.

Daniëlle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle C

Rustig en die moeite werd.

Ons familie het baie lekker gekuier, rustig en vir seker die moeite werd. Sonja is baie behulpsaam en jy kan enige tyd op haar nommer druk. Behalwe vir die warme Clanwilliam son, was dit een lekker vakansie en ons sal verseker weer wil gaan.

Anlie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie V

Diamant.

Lieflike plek, pragtige uitsig, baie skoon, mooi swembad, goed toegerus.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Dankie Anlie, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Petula C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petula C

Asemrowende naweek.

Dit was 'n baie lekker naweek. Die huis is volledig en het baie geriewe. Die uitsig is ook om van te droom.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie bly julle het die naweek geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Richard M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Excellent all round.

We spent the past weekend, and had a fantastic stay. The view is fantastic, and the place is clean, comfortable, and the swimming pool to cool down in the Clanwilliam heat. Will definitely be back.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Thank you Richard, I am so glad you enjoyed your stay hope to see you soon.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Dina G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina G

Fantastiese verblyf.

Ons het baie lekker gekuier. Sonja is baie behulpsaam en gasvry en het ons baie welkom laat voel. Die uitsig en rustigheid is fantasties. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf!

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Dankie Dina, is baie bly julle het die naweek geniet.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Lionel P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel P

Rustig.

Uitsig was uitstekend. Eenheid was baie netjies en die kliëntediens was goed.

Vincent V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Amazing

Was an amazing house with everything you need for a comfortable and luxury stay! Will surely come back soon! We immediately felt at home.

Christelle R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Vriendelik en rustig.

Sonja is 'n fantastiese gasvrou, niks is 'n probleem of te veel moeite nie! Ons het heelwat later as verwag eers daar aangekom en sy het ons steeds super tuis laat voel van die oomblik wat ons daar aangekom het (eintlik al vanaf eerste kontak). Die huis is baie, baie skoon, netjies en ruim en het alles wat ons kon nodig kon kry en meer. Dis in 'n rustige omgewing en ons kon regtig net ontspan en weer 'connect' as 'n gesin. As ek kon het ek sommer vir 'n maand gebly! Sal vir seker hierdie lekke blyplek aanbeveel vir enige gesin.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Christelle, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Candice T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T

Die naweek by Breathtaking House kan ons net in die volgende woorde beskryf goed, beter en asemrowend!

Dit is beslis waarde vir ons geld en die moeite werd. Jy soek rustigheid en n mooi uitsig, dis als wat jy in 1 pakket by Breathtaking House kry.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Hi Candice, julle is baie welkom om weer te kom en baie dankie vir die mooi woorde.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Lyna M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyna M

Amazing.

Enjoyed our trip so much! We will see the breathtaking house very soon again.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay Lyna. We hope to see you soon.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Nicklaas J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicklaas J

Baie lekker kuierplek en baie vriendelike mensies.

Daar is baie om te doen. Plek is langs Clan William Dam geleë. Perfek vir bootry en visvang.

Kim C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C

Absolutely amazing!

We had a fun-filled weekend with family and everything about the house was amazing. The house and everything about it is absolutely amazing. Its description says it all: breathtaking. Thank you Sonja for the awesome stay. We will definitely be calling again.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Hi Kim, thank you for the review and I am glad you enjoyed your stay at Breathtaking House. Hope to see you soon.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Simone J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Alles wat ons gewens het en nog meer.

Breathtaking House het alles en nog meer vir 'n besonderse kuier. 'n Mens voel onmiddellik tuis en kan sien dit is met liefde saamgesit. Skoon, netjies, gemaklik, enigiets wat jy vergeet het, het die huis. Regtigwaar een van die lekkerste kuiers wat ons gesin in 'n lang tyd gehad het.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Hi Simone,
Baie dankie vir die review en hoop regtig julle kan gou weer kom kuier.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier H

Ons huis weg van die huis.

Breathtaking is inderdaad asemrowend. Dit het alles wat mens nodig het vir ‘n lekker Clanwilliam-vakansie. Die huis is baie gerieflik en ruim en is dié perfekte basis vir ‘n paar dae se kuier in die Weskus en Cederberge.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Dankie Renier ! Ek is so bly julle het die verblyf geniet en kon darem mooi blomme sien ook. Julle sal moet volgende jaar weer kom blomme kyk.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Chante R. S P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante R. S P

Worth it and more.

The house was so beautiful. Above our expectations. Two nights are not enough. We're definitely going back soon!

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Hi Chante, I am so glad you enjoyed your stay and looking forward to your next visit !

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Mollie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mollie R

Mooiste uitsig, lekker kuier area by die lapa en swembad. Perfek vir 'n klein familie.

Ons het vreeslik lekker gebly, baie mooi huis met die lekkerste swembad en lapa. WiFi werk perfek, daar is alles wat jy nodig het. Baie mooi buurt en het veilig gevoel.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie dankie Mollie. Ek is baie bly julle het die verblyf geniet, ek hoop julle kom gou weer.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Kimberley B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley B

Dit was asemrowend.

Dit was een van die beste plekke wat ek besoek het. Die uitsig soggens was fantasties om te aanskou. Ek beveel beslis hierdie plek aan vir 'n naweek wegbreek om te ontspan en jouself te geniet.

Nerina G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina G

Gerieflik, rustig met asemrowende uitsig.

Gerieflike huis met pragtige uitsigte in 'n rustige omgewing. Vriendelike en behulpsame Sonja. Kon ons jaarbeplanning en begroting afhandel vir 2019 om die ruim eetkamertafel. Baie dankie, Sonja!

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie dankie Nerina, is bly alles was gerieflik en julle kon darem lekker werk. Hoop ek sien julle weer volgende jaar.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Moira B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira B

Dit was absoluut fantasties.

Vanaf die diens tot die pragtige uitsig is eenvoudig salf vir 'n moeë siel!

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Baie dankie, Dit was lekker gewees om julle te ontvang hoop julle kom gou weer.

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Carien V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Baie lekker, gerieflik en netjies. So lekker gebly.

Perfekte vakansiehuis. Sal definitief weer daar gaan bly.

Clanwilliam Dam Breathtaking House se terugvoer

Dankie Carien, Ek is bly julle het lekker gebly, kom enige tyd weer!

Clanwilliam Dam Breathtaking House
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNDMzM2I0LTk5YmUtNDIxYi1hMjc2LTRkNGZkMWY5ZTcyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 2110 Hennie Du Plessie Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.199535834146 18.891029869173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang