Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam Breathtaking House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Cecilia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was 'n baie lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly en het 'n pragtige uitsig gehad oor die dam. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Clanwilliam Dam breathtaking house julle is tops. Stunning plekkie. Dis die moeite werd. Uitsig is fantasties. Sal definitief weer book.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Raymond S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

We had a wonderful stay. This spacious house offered stunning views directly over Clanwilliam Dam. The braai area was particularly pleasant in the mornings and evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Simply amazing. The stay was phenomenal. Great views, great house, friendly reception and communication during our stay, great location, relaxing. Definitely provides the break and relaxation you need from your everyday and busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Great central location for a few days to see the Cederberg, flowers and West Coast. Sonja was very helpful and friendly, arrival and departure were seamless, and she even brought us pepper and salt in the evening when we had forgotten to bring. The house is simple but nice, the kitchen is well equipped, and there is a great BBQ patio with a view over the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda M
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Aangenaam. Ons was maar kort daar, so die uitklok op Sondag 10 uur is te vroeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

It was the perfect holiday destination for a family. Perfect home for a large family enjoying water sports on the dam. Great pool, braai area and parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniëlle C
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Rustig en die moeite werd. Ons familie het baie lekker gekuier, rustig en vir seker die moeite werd. Sonja is baie behulpsaam en jy kan enige tyd op haar nommer druk. Behalwe vir die warme Clanwilliam son, was dit een lekker vakansie en ons sal verseker weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Diamant. Lieflike plek, pragtige uitsig, baie skoon, mooi swembad, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Dankie Anlie, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Petula C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Asemrowende naweek. Dit was 'n baie lekker naweek. Die huis is volledig en het baie geriewe. Die uitsig is ook om van te droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam Breathtaking House
Baie bly julle het die naweek geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNDMzM2I0LTk5YmUtNDIxYi1hMjc2LTRkNGZkMWY5ZTcyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 2110 Hennie Du Plessie Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.199535834146 18.891029869173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang