Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bredon Self-catering Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deandra F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Bredon Cottage is a magical place and is a holiday destination in itself! Once again, our stay at Bredon Cottage was amazing. The hosts consistently maintain such a high standard and ensure the cottage feels incredibly homely, while still evoking that magical holiday atmosphere. Bredon Cottage transcends being merely a base for a holiday or just a place to eat and sleep while exploring the rest of Hogsback; it is a holiday destination in itself, with every need catered to. The cottage sits right on the edge of a nature reserve, offering endless views down the valley, which meant we started and ended each day outside, surrounded by nature and soaking in the breathtaking views. The beauty doesn't just fade at night, as we got to see the Milky Way and stars with our naked eyes! And when we felt like being a little more active, we would take a leisurely stroll along the paths and trails among the gardens, natural landscape, and seasonal pool on the property. It's certain that we'll return, as Bredon Cottage never fails to impress us with its charm. We can't wait for next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons het baie lekker gebly. Glad nie koud gekry met die kaggels en warm beddens nie. Baie dankie Sandy dat jy ons so tuis laat voel het. Sal jou plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Spectacular views, cozy cottage. Wonderful stay in old stone cottage, spectacular vistas and well appointed in lush gardens with lots of birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

View amazing. Very clean and neat. Gardens unbelievable. I would have liked to stay a bit longer and explore the amazing garden. Definitely need to go back you need two to three days. Hosts looked after us very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Fabelagtigste, geselligste kothuis waarin mens dadelik tuis voel. Selfs die puntenerigste reisigers sal in vervoering wees met hierdie plekkie. Dit is werklik ongelooflik. Skoon, goed toegerus, vol luukshede, mooiste uitsigte vanaf die stoep. Unieke en verfrissende swembad in die woud naby huisie. Ordentlike wyn wat wag met aankoms en vars blomme spesiaal neergesit oral in die huisie. Sandy is baie behulpsaam en sorg vir alles wat mens se hart kan begeer, vir 'n onvergeetlike wegbreek. Mens sal baie ver soek vir 'n beter en liefliker plekkie as hierdie. Elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2017

Die mooiste mooi! Ongelooflike hulpvaardige eienaars. Baie aandag gegee aan detail en gemak. Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons sal vir seker weer gaan. Ons is omtrent bederf met wyn en genoeg hout vir die heerlike kaggels. Die gasoond gee probleme, dit vat baie lank om kos gaar te maak. Maar ek weet die eienaars sal dit dadelik hanteer. Dit is die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
Bredon Self-catering Cottage
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Ons vra om verskoning omtrent die gas oond. Ek was nie bewus van 'n probleem nie, dit sal definitief ons spoedige aandag kry. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Groete Sandy en Rob

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van Orchardlaan, h/v Applegarth, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NGIzNDI1LTBiNjYtNDc1ZS04M2U4LTQzMDNjNjdjMWFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 End of Orchard Lane Corner of Applegarth 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59816007744 26.926632195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang