Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede Condo 204

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Breede Condo 204
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Paul B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly! Eenheid is lekker ingerig en die uitsig is fantasties.

Jurina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina B

Dit was was ons eerste keer in die Breede River Lodge en dit was heerlik.

Ons bly gewoonlik in die huise op Witsand en ons kom al meer as 18 jaar elke vakansie soontoe en dis die eerste keer in die lodge en dit was regtig lekker. Almal is so vriendelik en baie behulpsaam.

Riaan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

'n Huisie by die see.

Die eenheid was meer as wat ons verwag het. Ten volle toegerus en alles gehad wat mens sal benodig om lekker te kuier en vakansie hou. Baie skoon, lekker leefarea vir 2 mense, asemrowende uitsigte van die Breederivier wat jy kan geniet van jou stoepie af. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Florian L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Florian L

Apartment ok, but very loud.

Very loud during the night, because the apartment is located directly opposite of the reception. So during the night and day, vehicles arrive and leave. There is no peaceful silence at all.

Bernidene T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernidene T

Lekker, gemaklik en mooi.

Ons het baie lekker gebly. Die restaurant maak baie lekker kos op die oord. Boek net voor die tyd.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8653f67b673bc90cd68e1723427889a4cf75d5bde796efc570061c06f438125a32ee794b4825e477918310384e5dab22ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Unit 204 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396358360415 20.826863377663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang