Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede Condo 204

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Eenheid is lekker ingerig en die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was was ons eerste keer in die Breede River Lodge en dit was heerlik. Ons bly gewoonlik in die huise op Witsand en ons kom al meer as 18 jaar elke vakansie soontoe en dis die eerste keer in die lodge en dit was regtig lekker. Almal is so vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

'n Huisie by die see. Die eenheid was meer as wat ons verwag het. Ten volle toegerus en alles gehad wat mens sal benodig om lekker te kuier en vakansie hou. Baie skoon, lekker leefarea vir 2 mense, asemrowende uitsigte van die Breederivier wat jy kan geniet van jou stoepie af. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florian L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Apartment ok, but very loud. Very loud during the night, because the apartment is located directly opposite of the reception. So during the night and day, vehicles arrive and leave. There is no peaceful silence at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernidene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2023

Lekker, gemaklik en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die restaurant maak baie lekker kos op die oord. Boek net voor die tyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8653f67b673bc90cd68e1723427889a4cf75d5bde796efc570061c06f438125a32ee794b4825e477918310384e5dab22ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Unit 204 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396358360415 20.826863377663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang