Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede Condo 204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breede Condo 204 is by die Breede River Lodge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n duplekswoonstel met uitsigte oor die Breederivier.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n balkon wat op die grondvloer geleë is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is. Die aangrensende badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die boonste verdieping van die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n klein alleenstaande diepvrieskas, 'n gasstoof en onder-die-toonbank oond, en 'n mikrogolfoond. Die leefarea lei na 'n houtbalkon vanwaar gaste die rivier-uitsigte kan geniet.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Paul B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Eenheid is lekker ingerig en die uitsig is fantasties.
Nov 2023
Jurina B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was was ons eerste keer in die Breede River Lodge en dit was heerlik. Ons bly gewoonlik in die huise op Witsand en ons kom al meer as 18 jaar elke...
Sien meer
Jul 2023
Riaan S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Huisie by die see. Die eenheid was meer as wat ons verwag het. Ten volle toegerus en alles gehad wat mens sal benodig om lekker te kuier en vakansi...
Sien meer
Jan 2023
Bernidene T
Gesin met klein kinders
4.4
Lekker, gemaklik en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die restaurant maak baie lekker kos op die oord. Boek net voor die tyd.
Nov 2023
Florian L
Gesin met tieners
4.0
Apartment ok, but very loud. Very loud during the night, because the apartment is located directly opposite of the reception. So during...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede Condo 204 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8653f67b673bc90cd68e1723427889a4cf75d5bde796efc570061c06f438125a32ee794b4825e477918310384e5dab22ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Unit 204 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396358360415 20.826863377663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang