Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Breede House is 'n pragtige vakansiehuis teen die Breederivier naby Malgas. Hierdie ruim selfsorgverblyf is op die oewer van die rivier en het 'n uitsig oor die rivier en die krans. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n vakansie in die natuur.

Hierdie lieflike huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n leefarea met 'n glasskuifdeur wat na die rivier se oewer toe lei. Die 2 gedeelde badkamers het 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die kombuis is 'n tafel met sitplek en 'n deur wat na die onderdakstoep lei. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep lei.

Gaste kan swem, fietsry, voëlkyk en vele meer aktiwiteite geniet. Die eiendom het 'n privaat jetty en dek, 'n houtvuurwarmbad, vuurput en 'n braai-area met buitesitplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004e1564b70c264077b7096a3b069456e932196aa40537798c886a6b1a3bd0336e9e7291dc8f784bea74e0a5644a0e547c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) Plot 40 Area 1 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.282010293201 20.572083622813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang