Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Holiday Farm

Selfsorg

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
2.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
1.8
Diens
2.3
Veiligheid
3.0
Leon V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

It was relaxing, no worries allowed it to be a great weekend away with friends. The weather was horrendous. It was extremely heavy rain and quite cold, but the views and natural beauty of the area didn't allow the weather to spoil the trip, just made it different.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Vir prys meer verwag. Net die nag geslaap.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Des 2022

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Nick Y
1 nag
1.8
Jan 2022

Never to return - too basic, too dirty, too hot. Only highlights were the friendly dogs and neighbouring attractions. A rough and ready wooden cabin on a smallholding in a reasonably picturesque setting. But filthy windows, dirty shower cubicle, sewerage-smelling loo, cobwebs, filthy freezer compartment and general unkemptness of the place, plus a gazillion flies, really detracted from any potential pleasantness. Yes, it was a record hot weekend, but with no fans, ice or drinking water provided (the water out the taps is salty) it was like overnighting in a fly-infested sauna. Oh, and the kettle didn't work either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Noeline S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2021

Onplesierig, frustrerend. Kon geen persoon in hande kry om enige nommer nie. Moes self uit figure watter huis was ons s'n. Plek was nie baie skoon nie. 2 groot swart honde heeltyd oor heining gespring, en rondom huis beweeg, ons moes heeltyd binne bly. Toe ek uit gaan om hek oop te maak toe storm een op my af. 'n Ander persoon ook op en af daar wat kom kla het by ons, gedink ons is die eienaars.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Otto
Breede River Holiday Farm
People generally love the dogs they are the friendliest dogs ever. I have never experienced them bark at s visitor. They love visitors bringing their dogs to visit. The staff all live less than a hundred metres away from the cottages and pass the cottages every time they leave the property. So they must have passed the front door of the cottage at least 10 per day We have an excellent Malawian woman and her husband who look after and clean the cottages it would be great to know.

Matilda B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2021

Onsmaaklike ervaring. Bly asb. weg van hierdie plek! Net 'n paar woorde om op te som: geen ontvangs, geen aanduiding van waarheen om te gaan nie, niemand wat jou ontvang nie, geen warm water vir stort of kombuis (gasaansluiting stukkend), nie baie skoon nie. blindings in voorkamer so gemuf dat dit 'n mens siek laat voel, paal waaraan gordyn hang het 2 keer op ons geval. Beddegoed so oud dat die paslaken uitgerek is en kort kort optrek sodat mens op kaal matras le. Stort gemuf. Een ligskerm gebreek en nie vervang nie. Ergste ban alles, na hierdie ervaring is die eienaar direk gekontak om 'n konfrontasie op hierdie platform te vermy, maar hy het goed gedink om ons totaal en al te ignoreer, selfs na 'n tweede e-pos. In my boekie is dit die toppunt van onbeskoftheid. Bly weg van hierdie plek!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Fransie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2021

In 'n paar woorde: die behuising in geheel word afgeskeep. Die plek met meubels en breekware kort 'n revamp om prys te regverdig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Magda K
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Okt 2021

Onaangenaam. Daar was nie vir ons welkom geheet nie. Die huis was vuil en vol stof binne, kussings en throw oor bank was vuil, stoof was vuil met eiergele nog vas van vorige gebruik, kraan los in badkamer, yskas en mikrogolf vuil. Stoep nat en vuil, stort binne gemuf en deurgeroes. Vreeslike grondpad tot daar.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.5/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Infanta-weg, Diepkoof Plaas, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1d1e0073423a3bf0ffde43d4cf51544a361c9fb5812876ef1c21dc44e9ee3cdb1483cca918b2b2ad5d75666faf6f64d197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 5) 8 5 1 3 Cape Infanta Road Diepkoof Farm 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353904179673 20.598529609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang