3 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede River Lodge 306 is 'n lieflike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Witsand. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Hierdie ateljeewoonstel kan gemaklik 3 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuisie toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n ontbyttoonbank met 2 sitplekke waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.
Hierdie eenheid maak oop na 'n balkon met sitplek, wat 'n goeie plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy oor die rivier uitkyk. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge 306 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang