Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Fishermans Room 407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Lodge Fishermans Room 407 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge. Dit is naby die waterfront en die Breederivierhawe.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 solderslaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort en wasbak.

Die leefarea op die onderste verdieping het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n etenstafel met 4 stoele, 'n slaapbank en 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier.

Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan van die nabygeleë geriewe benut insluitend die swembad en restaurante. Bootvaarte kan ook gereël word met die individuele huurdienste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Stacey/Ryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge Fishermans Room 407 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7fdbaaa9ca821c466059a87b90214511369abdb7c4887123093c68b7ed3ed06d135aeabda7f4011ee3292f88700aa4b9de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang