Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Self-catering Unit 215

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
2.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.5
Veiligheid
4.5
Kerry T
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Very comfortable. Not too friendly on arrival and not engaging about the unit, the facilities or things to do in the area. But a very comfortable unit and despite the flooding, the view was spectacular. Only stayed 1 day so couldn't really enjoy it to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2023

Baie teleurgesteld. Geyser het vinnig koud geword. Badprop lek, lê nog, dan loop water uit. Deurhandvatsel stukkend. Kan nie huis oopsluit of toesluit nie. Kontaknommer bestaan nie en moes toe ontvangs bel om my by hek in te laat. Geen inligting oor wifi nie, moes afstap ontvangs toe en vra daarvoor, niemand het dit vir my gegee nie en dis nie in die huis openlik beskikbaar nie. Vullisdrom se deksel stukkend. Ketel werk nie 2de keer wanneer jy hom weer aansit nie. TV remote werk nie. Geen 2 punt plug in die huis nie. Onder die bed lê 'n kondoomsakkie. Baie teleurgesteld.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Baily N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Loved our stay. Units are neat and clean. Braai area is nice and sheltered from the wind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey/Ryan
Breede River Lodge Self-catering Unit 215
Thank you for your message, we are happy that you enjoyed your stay. Regards The Breede River Lodge

Karel V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2022

Die chalet kort baie instandhouding. Dankie vir julle moeite.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Stacey/Ryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63321cf3b8b6afd672dde1c5212dc5de5256e7e515330476e6acbc343c4111cc8914045cae04bdcd70ec9cd6f3c0c7b0965a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang