Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 113, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108 is 'n knus woonstel met slaapplek vir 2 gaste in die Breederiver Lodge in Witsand.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n lieflike stoep met 'n braai en 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Stacey/Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan 113, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 113, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188c2e5332ead359c7fc2697b2298a0cc78804847c9b08db4e23eb1f031f587664657467abfaff4c04a4c5189ad78fac1baa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 Joseph Barry Drive Breederiver Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396801 20.827848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang