Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 3 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge, naby die waterfront in die Breederivierhawe.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en bied toegang tot 'n bad en 'n stort. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na die oopplan-leefarea op die grondverdieping en 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het 'n ontbythoekie met 4 stoele. Die leefarea het 'n binnebraai, rusbanke en 'n platskerm-TV.

Gaste het toegang tot die rivieroewer, kan in die swembad afkoel en by die restaurant vir ete aansit. Uitstappies kan ook met die verskillende plaaslike bootvaart-maatskappye gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Stacey/Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10f2ce2636a6b3ebcfc8b5f21fe8e2008be9d6a31ade45efd1bedf1edf52e011140c336edd7ded98d9344897e07152ab6b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang