Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Studio Room 305

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Stacey/Ryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Breede River Lodge Studio Room 305
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Wilma D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma D

Mooiste uitsig.

Sal aanbeveel vir die uitsig wat fantasties is. Die dorpie was pragtig en ons het lekker gerus. Die eenheid het wel 'n muwwe reuk en ons sal aanbeveel dat die mat dalk uitgehaal of vervang word. Teen die prys per dag het ons ook gedink die linne (veral die handdoeke) kan doen met 'n opgradering. Die eenheid is goed ingerig en het alles wat mens nodig het.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec60b8b84b395b4153ee0d63970bbf2566b3b5e212ea0c1392f2fcbe010f48fa8f25ab34e6001fe50cd2e79b3d69578982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang