Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Waterfront Unit 100

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Mona B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Klein en gesellig. Klein vissersdorp. Nie veel om te doen nie, net rustig verkeer op die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Kort, maar lekker. Omgewing baie mooi. Sal weer wil kom om ander wooneenhede ook te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was lekker van aankoms tot vertrek. Ontvangs vriendelik en verwelkomend. Kamer was netjies en ons het welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Beautiful setting. Unit 100 is ground-floor apartment with view over the harbour and river. Comfortable and cozy apartment next to the restaurant. Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Uitstekende ligging. Die plek is uitstekend geleë en het die mooiste uitsig vanaf die balkon. Ongelukkig was daar 'n stukkende stoel wat gebreek was en iemand kon ernstig seergekry het. Die handdoeke het baie sleg geruik en suur geruik. Die restaurant op die perseel het uitstekende kos en is goeie waarde vir geld. Wyer verskeidenheid disse sou 'n breër keuse bied.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Stacey/Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db6af212b87f07d461160bcd02a7b90c0c619d1e7c8908b358d5975b9f1e3a9f86847634d5131f89d0479a1addb67e9473c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang