Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breeze In

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 655 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breeze In is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in Gordonsbaai bied. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek terwyl gaste die see-uitsigte bewonder.

Dié elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon wit linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle kombuis in wat met 'n stoof, oond, ketel, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 8 en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n ontspannende oggendkoffie. Die woonstel is 1,2 km vanaf Bikini Beach en 1,5 km vanaf Whale Lookout Point vir gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32ab4c63478d50493e692f370706b19286ee2a1c7f3bb8656f6d91b2e0547afceb5ff7f2556428268d6391e52acea5040387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 655 per nag (plek vir 2) 17 Kloof Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165047957453 18.864211049991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang