Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breeze In

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 655 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breeze In is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in Gordonsbaai bied, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek terwyl jy die see-uitsigte bewonder.

Dié elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n slaapkamer in wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, ketel, lugbraaier-mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 8. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek, 'n ideale plek vir 'n ontspanne oggendkoffie. Die woonstel is 1,2 km vanaf Bikini Beach en 1,5 km vanaf Whale Lookout Point vir gaste wat buitemuurse doendinge soek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32ab4c63478d50493e692f370706b19286ee2a1c7f3bb8656f6d91b2e0547afceb5ff7f2556428268d6391e52acea5040387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 655 per nag (plek vir 2) 17 Kloof Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165047957453 18.864211049991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang