Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breeze In

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marisa C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Ons het die rustigheid baie geniet. Die diens was uitstekend en veiligheid was 100%. Die huis was baie netjies. Ons het die rustigheid terdeë geniet. Die veiligheid was uitstekend en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Gemaklike verblyf, pragtige ligging. Alles in die huis wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Baie gesellige huis. Baie mooi huis, baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek dink dit is wel belangrik om te noem dat die eienaar op die perseel bly (in dieselfde gebou).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Heerlike wegbreek met vriendelike diens. Ons sal definitief weer hier bespreek. Die foto's is presies soos dit is. Dis heerlik rustig daar en die diens is puik. Kan Breeze In definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Breeze In
Melissa, dankie vir jou gunstige resensie. Julle was ook droomgaste! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Anthea

Michelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Fantasties Lekker stil en verfrissend. Baie lekker om te ontspan. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hirohito D
Kort verblyf
4.8
Aug 2021

Aangename toevlugsoord met 'n onvergeetlike ligging. Ruim en volledig toegeruste slaapkamers met gehaltelinne, 'n groot leefarea en 'n lieflike en gulde gasvrou wat nie imposeer nie (sy het ons tot toegelaat om na 4 pm uit te klok!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Breeze In
Thank you for your kind review, Hirohito! Glad you had such a great weekend.

Beverley F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2021

A lovely home in a good location. We had a lovely stay and having Netflix was a nice touch for the kids to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glynn A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Comfortable, quiet, spacious, and tasteful. Anthea has thought of every possible board game or gadget for a convenient, and lovely stay. She checked up on us to see if everything was okay. Wonderful beds and bathrooms, and a fully equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Breeze In
Hi Glynn, Thank you for your kind review. So glad you had a good time here. Looking forward to seeing you again soon. Blessings, Anthea

Celeste V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Fantasties Pragtige moderne huis, naby die see, met alles wat ons nodig gehad het. Groot kamers, lekker baie badkamers. Ons het gehou van die oopplan-kombuis en -leefarea wat oopmaak op die buite-braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margi E
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Beste diens ooit. Huis ten volle toegerus. Tot ys in die vrieskas. Beste akkommodasie waarin ons nog gebly het. Hoogs aanbeveel. Baie dankie Anthea vir jou wat ons laat welkom voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Breeze In
Dankie vir jou baie gunstige aanbeveling, Margi. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms. Vriendelike groete Anthea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 222, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8XbYTbHbsPU39rYucKoI51IVXWFbOyZReNYOh9XkWWwuSFahF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 222 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.822870113062 20.016740236194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang