Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breeze In

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Breeze In
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marisa C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa C

Ons het die rustigheid baie geniet. Die diens was uitstekend en veiligheid was 100%.

Die huis was baie netjies. Ons het die rustigheid terdeë geniet. Die veiligheid was uitstekend en diens was uitstekend.

Jacobus Leon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Leon M

Gemaklike verblyf, pragtige ligging.

Alles in die huis wat ons benodig het.

Alicia W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia W

Baie gesellige huis.

Baie mooi huis, baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek dink dit is wel belangrik om te noem dat die eienaar op die perseel bly (in dieselfde gebou).

Melissa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Heerlike wegbreek met vriendelike diens. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Die foto's is presies soos dit is. Dis heerlik rustig daar en die diens is puik. Kan Breeze In definitief aanbeveel.

Breeze In se terugvoer

Melissa, dankie vir jou gunstige resensie.
Julle was ook droomgaste!
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Anthea

Breeze In
Michelle M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Fantasties

Lekker stil en verfrissend. Baie lekker om te ontspan. Baie netjies en skoon.

Hirohito D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hirohito D

Pleasant abode in an unforgettable location.

Spacious and fully kitted bedrooms with quality linen, large living area and a lovely, non-intrusive and generous host (she allowed us to check out at 4pm!).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename toevlugsoord met 'n onvergeetlike ligging.

Ruim en volledig toegeruste slaapkamers met gehaltelinne, 'n groot leefarea en 'n lieflike en gulde gasvrou wat nie imposeer nie (sy het ons tot toegelaat om na 4 pm uit te klok!).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Breeze In se terugvoer

Thank you for your kind review, Hirohito!
Glad you had such a great weekend.

Breeze In
Beverley F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley F

A lovely home in a good location.

We had a lovely stay and having Netflix was a nice touch for the kids to enjoy.

Glynn A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A

Comfortable, quiet, spacious, and tasteful.

Anthea has thought of every possible board game or gadget for a convenient, and lovely stay. She checked up on us to see if everything was okay. Wonderful beds and bathrooms, and a fully equipped kitchen.

Breeze In se terugvoer

Hi Glynn,
Thank you for your kind review. So glad you had a good time here. Looking forward to seeing you again soon.
Blessings,
Anthea

Breeze In
Celeste V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Fantasties

Pragtige moderne huis, naby die see, met alles wat ons nodig gehad het. Groot kamers, lekker baie badkamers. Ons het gehou van die oopplan-kombuis en -leefarea wat oopmaak op die buite-braai area.

Margi E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margi E

Beste diens ooit. Huis ten volle toegerus. Tot ys in die vrieskas. Beste akkommodasie waarin ons nog gebly het.

Hoogs aanbeveel. Baie dankie Anthea vir jou wat ons laat welkom voel het.

Breeze In se terugvoer

Dankie vir jou baie gunstige aanbeveling, Margi.
Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete
Anthea

Breeze In
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 222, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8XbYTbHbsPU39rYucKoI51IVXWFbOyZReNYOh9XkWWwuSFahF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 222 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.822870113062 20.016740236194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang