Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bremen Tranquility

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, 0000, Karas
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bremen Tranquility is in Grunau geleë, ’n klein dorpie in die suide van Namibië.

Verblyf word gebied in 1 selfsorgeenheid, 2 chalets en 4 ruim kampeerterreine. Die kampeerplekke het ablusiegeriewe met warm water en ’n waterpunt by elke staanplek. Die eenhede is selfsorg. Bespreek braaipakke en vars gebakte brood asseblief 'n week voor aankoms. Alle eenhede is maak van sonkrag gebruik en het sonkrag-aangedrewe geisers.

Doendinge in die omliggende area sluit voetslaan in die Visriver-canyon in, visvang, Ai-Ais Warmwaterbronne en Hobas Uitkykpunt.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte rustige plaasverblyf. Fantasties geleë op pad na Visrivier uitkykpunt. Doodse stilte en baie sterre! Lekker braaipak en brood gekoop.
Sep 2024
Gilad G
5.0
Serenity. The camping and the private bathroom are clean, and the staff is helpful and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lee-ann B
Gesin met tieners
5.0
A wonderful experience. We loved the walk we took up the koppie! A beautiful, secluded spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Samantha S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Alles was perfek. Wonderlike ervaring.
Mei 2024
Rudo S
Gesin met tieners
4.8
Be-moerd. Awesome plek om van WiFi te ontsnap. Upgrade op die matrasse due.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bremen
Tranquillity ...

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Bremen Tranquility, Grunau, 0000, Karas
  • Gaste dink Bremen Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9KOEceoZ2UMDiuzQcPy9yICPtG9MxUdWZMIMvTgkVV8RPlAJXq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 4 Bremen Tranquility Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855138888889 17.874277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang