Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Beach House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Brenton Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riette N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N

Heerlik gekuier! Pragtige gastehuis.

Ons sal beslis weer tuis gaan by Brenton Beach House.

Brenton Beach House se terugvoer

Riette, it was an absolute pleasure having you and Steve stay in our guesthouse last week. I had to brush up on my poor Afrikaans but we managed brilliantly and look forward to welcoming you back soon.

Brenton Beach House
Rene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Fantastic!

Dit was nou huis weg van die huis af! Was so lekker gewees.

Glenda F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda F

Stunning location and Derrick is the most charming host.

Could not fault anything. Would have loved a sea view but occupied. Derrick kindly set up the braai at the pool with a table set for us. Wow. Breakfasts are superb. Must try his French omelette. Also big thank you to his housekeeper Joyce. We had an outstanding stay.

Gary D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

A perfect getaway.

The host Derrick has really put a lot of thought into his guest house. The rooms are spacious and cater for more than expected. The location is perfect for beach walks and fishing.

Benita G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita G

Sal dit vir almal aanbeveel!

'n Hartlike ontvangs gehad! Dit is 'n baie netjiese plekkie en ons sal dit beslis aanbeveel!

Bianca D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

It's the guest house owners that make the guest house!

It's the guest house owners that make the guest house! Derrick makes the best omelettes.

Ogeal P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ogeal P

Uitstekend en voorwaar die vriendelikste eienaar.

Die verblyf was tops. Sal beslis een van my voorkeure wees as ek Knysna besoek.

Susna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susna S

Rustig en netjies.

Ons het heerlik gebly. Derrick die eienaar het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Goeie voorstelle van lekker restaurant gemaak wat mens nie van geweet het nie. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Mens moet wel af ry strand toe, en daar is nie eintlik 'n see-uitsig nie, sou mens dit graag wou hê. Die plankvloere kan ook met tye steurend wees. Brenton is 'n heerlike plek met heerlike, veilige strand. En die gastehuis was baie aangenaam.

Schalk B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Mooiste uitsig en ligging.

Na die verwoestende brande kan mens sien Brenton skud weer vere reg. Ons was baie vriendelik ontvang en gemaklik en gerieflik ons verblyf geniet. Sien julle gou weer.

Brenton Beach House se terugvoer

Thank you for staying with us, Schalk. We wish you both everything you can wish for in your new life together.

Brenton Beach House
Izelle B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Ongelooflike view.

Derrick is 'n great gasheer en sorg dat jy alles het wat jy nodig het. Ligging en view is fantasies. Ons kamer was stunning. Sal definitief weer gaan. Boek net restaurante vooruit in seisoen!

Karin D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Uitstekende ligging, rustige atmosfeer en wêreldklas-kliëntediens maak dit ons beste vakansie ooit!

Van die inklok tot vertrek was alles net 'n plesier. Gasheer en personeel vriendelik, professioneel en hulpvaardig teenoor almal. Ontbyt is hoogtepunt van die dag! Ses dae in 'n ry word servette verskillend gevou - aandag aan detail regdeur die gastehuis uitstekend. Skoon linne, Weber-braai's ,boeke en DVD's, Nespresso in kamers, strandstoele ens. Noem dit en dis daar. Veilig, huislik en rustig. HOOGS aanbeveelbaar!

Susca R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susca R

Baie aangenaam, gemaklik en rustig.

Ek sal graag teruggaan na Brenton Beach House, het dit baie geniet.

Charmaine B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Uitstekend!

Baie vriendelike gasheer, pragtige plek met baie atmosfeer en dis veilig!

Marthinus V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V

Baie mooi met baie vriendelike personeel!

Gaan definitief terug as ek naby Knysna is.

Michael W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W

Aangenaam en rustig - ideaal vir langer verblyf.

Kamers was skoon, mooi toegerus, groot en goed belig met privaat ingange en gemaklike meubels. Ontbyt- en koffiegeriewe uitstekend. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Lezelle B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle B

Wegbreek wat die moeite werd was!

Heerlik gerus! Lieflike stilte en die mooiste uitsig! Baie geniet, sal beslis weer gaan!

Melani V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V

Vriendelike gasheer en pragtige huis by die see!

Derrick is baie vriendelik. Hy beveel die lekkerste restaurante aan, en dan bel hy nog om te hoor of daar plek ook is! Die huis is ruim en die kamers is pragtig. Dis verseker die moeite werd om by Brenton Beach House te gaan bly.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Watsonia Ave, , Tuinroete, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d29e99ac60a117076787d0dbeb88876531d05bf144d806c97b8b874597d02941c1d083d1fc6cfc203fa4a0d041f4143277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 116 Watsonia Ave Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.071573295291 23.021078109741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang