Brenton Beach House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Watsonia Ave, , Tuinroete, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brenton Beach House bied B&B-verblyf in Knysna. Dié Cape Cod-gastehuis het 'n baie mooi uitsig oor die see en die see is net 'n kort ent se stap ver. Die rustigheid wat die gastehuis bied is ideaal vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.
Die gastehuis het 4 verskillende tipe kamers, elk met 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n stoep met 'n see- of tuin-uitsig. Van die kamers het japonne, strandhanddoeke, warmwatersakke, verwarmers, kerse en bottelwater. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien en basiese eetgerei toegerus is. Verder is daar 'n kluis, platskerm-TV en WiFi in die kamers.
Gholfpakkette is beskikbaar en ywerige gholfspelers kan hul vaardighede toets op van die wêreldklasbane soos Pezula of Simola wat net 'n entjie se ry ver is. Ander aktiwiteite sluit in stap op die strand of op die roetes in die nabygeleë woude.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Derrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 116 Watsonia Ave, , Tuinroete, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Watsonia Ave, , Tuinroete, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang