Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Bliss 02

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lucia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gekuier in die oopplan leefarea met die buitestoeppie. Netjiese woning, veilige area met see-uitsig. Die woning beskik oor al die nodige fasiliteite en kombuistoerusting. WiFi was betroubaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige huis in 'n pragtige dorpie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Brenton Bliss 02
Dankie vir jou goeie resensie Mariette en dat jul dit so respekteer ook.

Sergio N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Great. We enjoyed our stay. The accommodation was comfortable and clean, and the views of the sea were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Harvie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid is baie ruim en goed toegerus. Dit het 'n mooi see-uitsig en is baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Brenton Bliss 02
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Harvie, ons waardeer dit. Dankie dat jul as gerespekteerde gaste waardeer kon wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefc0635e4e7db45413e9f02693e00fe4125d0028dcc1e43386b92a5362f23f979757e3365c9e01e374325d976a50aa5c609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 11:00 -34.072440729399 23.029160758088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang