Brenton Bliss 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Karen J - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier was lafenis vir liggaam en siel gewees.
Brenton Bliss 3 se terugvoer
Dankie Karen vir jou terugvoer.
Ons dank ook aan ons span, Nadine en Vian, wat die fort hou daar in SA.
Andries J - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi, rustig en baie mooi omgewing.
Andre W - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige lafenis vir die siel.
Brenton Bliss 3 se terugvoer
Baie dankie Andrieș en geselskap, Nadine het 'n baie mooi resensie oor jul as gaste geskryf. Dit is net 'n plesier om netjiese, respekterende gaste soos jul te kon akkommodeer. Kom gerus weer, en jammer die wind en weer was so ongurig tydens jul verblyf.
Groete
Elma en Billy
Tienkie M - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Brenton Bliss 3 se terugvoer
Baie dankie Tienkie, ook vir jou positiewe bydrae in verband met die voorrade en goeie waarneming.
Hendrik P - Apr 2024
Algehele gradering
5 stars.
Brenton Bliss 3 se terugvoer
Baie dankie Hendrik, Rene en vriende!
Fredrica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Brenton Bliss has all I could wish for as a holiday home with all the comforts.
Brenton Bliss 3 se terugvoer
Baie dankie, Fredrica! Ons waardeer jou terugvoering en jy is altyd welkom om terug te kom.
Cilmar P - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Doaine S - Des 2023
Algehele gradering
Moer lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang