Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Bliss 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Bliss 3 is in die prentjiemooi Brenton-on-Sea in Knysna geleë en is 'n lieflike vakansiehuis wat gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied en met 'n see-uitsig spog. Hierdie uitnodigende huis is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na gerieflike verblyf op die Tuinroete naby Knysna.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek wat oor die see uitkyk.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in die tuin geniet. Die eiendom is stapafstand vanaf die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Brenton Bliss 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7e0e68f99036be4f6107826017cee08155021c1275e7a1af99e3ac28f97706f5588d53e15c1ffb2aff7bfe357973f5afdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -34.072485938775 23.029283853898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang