Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Blue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtig, netjies en skoon. Met super vriendelike gasvrou Yolanda. Alles reg en in plek. Die Beachcomber-kamer was 'n plesier om in te bly. Genoeg hangers en pakplek. Klein besonderhede wat baie beteken. Yolanda het uit haar pad gegaan om al die nodige inligting van area en eetplekke vir ons te gee. Puik plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Brenton Blue
Baie dankie Christina julle is altyd welkom by ons. Dankie dat julle sulke maklike game gaste was. Groete Yolanda en Ken

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, ontspanne en waarde vir geld. Rustige atmosfeer, vriendelike eienaar wat die ekstra myl loop, netjiese fasiliteit en allerheerlikste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Brenton Blue
Baie Dankie. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Groete, Yolanda

Ethel Y
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Peace and quiet. Our hosts made us feel very welcome. Yolanda took such care with breakfast each morning. The location is within walking distance of the beach but far away enough to provide a sanctuary of peace and quiet when needed. The room was super comfy with a view of the ocean from our balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Brenton Blue
Thank you so much for the review, much appreciated. You are welcome with us at any time.

Daleen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Yolanda gee aandag aan die kleinste detail en bederf jou in jou kamer. Verblyf was 5* gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Lekker ontspan en gerus. Baie mooi uitsig. Gasvrou is baie vriendelik en help graag met inligting oor plekke om te sien en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Brenton Blue
Baie dankie, Anel. Julle was wonderlike gaste. Alles van die beste vir julle.

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Puik fasiliteite en uitnemende gasvryheid. Yolanda was altyd vriendelik en gasvry. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

We enjoyed our stay and Yolanda took care of us and she was lovely. The only thing that needs to be made clear is that the property only offers continental breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Brenton Blue
Hi Lizo, Thank you for staying with us. We do state on our site that we serve Continental breakfast but thanks for the advice. All the best. Kind Regards, Yolanda

Nikki V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fabulous. Yolanda and Ken are the best. We were made to feel at home. The breakfast was wonderful and we all felt spoilt. Beautiful home and views. We were given lots of information on restaurants, places of interest etc. All our requests were met and we really enjoyed our time there. Would highly recommend. Will most definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Brenton Blue
Thank you for the review, much appreciated. You will always be welcome with us. Thank you for being such easy guests. Kind Regards, Ken and Yolanda

Corlien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Vriendelike gasvrou. Yolanda was so gaaf toe ons nie een ontbyt kon meedoen en het daarvan vir padkos die volgende dag voorberei. Baie vriendelik van haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Asemrowend. Yolanda en Ken, miljoene dankies vir julle gasvryheid, vriendelikheid, en julle asemrowende gastehuis. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Brenton Blue
Baie dankie dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Julle was die maklikste gaste ooit en is altyd meer as welkom by ons. Alles van die beste vir 2022.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxNYISnCIDXW9Z3tkTLg1mdcOSxfpBB1NiMhSZTxA2YizRpaC5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 431 President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.071816895221 23.03042820734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang